Sponsored Content
SAKENUUS - Koevoet Loodgieters, onder die kundige leiding van eienaar Derick Olivier, bring nou eersteklas loodgieterdienste na Oudtshoorn.
Oorspronklik van Ellisras, het Derick in 2015 sy pad na die pragtige Tuinroete gevind en het hy intussen ’n sterk reputasie opgebou vir sy vakmanskap en betroubaarheid.
Hy spesialiseer in waterstoor- en druksisteme, sowel as alle loodgieterwerk in en om die huis, van klein herstelwerk tot groter projekte.
Vir kwaliteitwerk en -diens waarop jy kan staatmaak, kontak vandag nog Koevoet Loodgieters, jou plaaslike oplossing vir al jou loodgieterbehoeftes.
Kontak Olivier by 081 046 8915 of per e-pos by koevoetplumb@gmail.com
Foto's verskaf:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’