Advertorial
OUDTSHOORN BESIGHEIDSNUUS - Die moderne ruim perseel van IT Brilliance, ‘n groot verskeidenheid rekenaarprodukte en ‘n span opgeleide personeellede vestig die onderneming as Oudtshoorn se voorste rekenaardiensverskaffer.
Die eienaar, Hennie Bekker, wat reeds jare ervaring in die rekenaarbedryf het, het sowat drie maande gelede die nuwe perseel in die Seppie Greeff-gebou betrek en sy dienste uitgebrei.
Volgens hom is IT Brilliance nie slegs ‘n rekenaarwinkel wat toerusting verkoop nie, maar ook ‘n dienssentrum met opgeleide tegnici. Hier word ‘n wye reeks dienste wat herstelwerk aan rekenaars en drukkers insluit, aangebied.
Hulle besoek ook kliënte om dienste op die kliënt se perseel te lewer.
Die eienaar, Hennie Bekker, wat reeds jare ervaring in die rekenaarbedryf het, het sowat drie maande gelede die nuwe perseel in die Seppie Greeff-gebou betrek en sy dienste uitgebrei.
Van die reeks produkte en dienste wat IT Brilliance bied, sluit in:
- Herstelwerk en instandhouding van rekenaars en drukkers
- Hulpverlening en inligting met betrekking tot internet en rekenaars
- Verkope van rekenaars, sagteware, drukkers en inkhouers
- Verkope van alle elektroniese en rekenaarbybehore, skootrekenaars en ‘n verskeidenheid produkte vir entoesiaste van elektroniese speletjies (gaming)
- Verkope van kantoortoerusting
Besoek IT Brilliance by Winkel 6 Seppie Greeff-gebou Voortrekkerweg Oudtshoorn of kontak hulle by 044 272 2259 en per e-pos by sales@itbrilliance.co.za.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'