Honderde leerders in Oudtshoorn het vandag hul eerste skooldag met gemaskerde angstigheid begin. Weens Covid-regulasies is daar egter skole wie se graad 1's eers môre skool toe gaan. By Bongelthu Primary het 101 graad 1's begin en by Laerskool Laurus het 64 graad 1's begin.
George | 11643 |
---|---|
Mossel Bay | 7239 |
Knysna | 4757 |
Oudtshoorn | 3862 |
Bitou | 2684 |
Hessequa | 1917 |
Kannaland | 845 |
Garden Route Total | 32947 |
Vote submission failed. Please try again later.