OUDTSHOORN NUUS - Vandag is die laaste dag van die Absa KKNK 2012.
Die fees, wat Saterdag, 31 Maart begin het, kom vanaand tot 'n einde met die gewilde 'Kaktus oppi Vlaktes'-konsert by Jamstreet.
Groot name wat op die verhoog te sien gaan wees sluit in Jack Parow en die Heuwelsfantasties.
Kaartjies is beskikbaar by Computicket.