OUDTSHOORN NUUS - SWD Krieket, in samewerking met die Oudtshoorn-sakekamer, het verlede Donderdagogged 60 doringbome in Parkweg by die Oudtshoorn-infanterieskool geplant.
Sowat 110 nuwe bome is tot dusver binne en buite die infanterieskool aangebring.
Ludwig Swanepoel en Makka Swart het die gate voorberei.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'