OUDTSHOORN SPORTNUUS - Die Oudtshoorn Country Club se veerpyltjiespan het met die wentrofee in die Round Robin-kompetisie in die Kannaland-streek weggestap.
Hulle het die oorwinning met 'n geselligheid by die klub gevier.
Van links is: Die hoofborg, Marius Westraad (eienaar van Country Club) en die spelers Francois van Wyk, Draad Dreyer, Stephan Swanepoel en Heinrich Westraad met medeborg, Theo Ungerer (The Spitbraai Guys) heel regs. Foto verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'