- 'n Motor van 30 jaar of ouer
- 'n Padkaart van die Tuinroete ('n Handgetekende een sal ook deur Katot voorsien word)
- 'n Piekniekmandjie en 'n kombers vir 'n enjinkappiekniek
- Genoeg brandstof vir 'n heen-en-weerrit van ongeveer 300 km
- Tyd om rustig te ry en te geniet.