Die kunstenaar en kurator van die ArtKaroo gallery op Oudtshoorn, Wilhelm Vincent, het gisteraand sy eenman-uitstalling ‘Sluierlig’ – geopen. Foto: Hannes Visser.
OUDTSHOORN NUUSFLITS & VIDEO - Die kunstenaar en kurator van die ArtKaroo-gallery op Oudtshoorn, Wilhelm Vincent, het gisteraand sy eenman-uitstalling ‘Sluierlig’ – geopen met ‘n besondere weergawe van die Rolling Stones se Goodbye Ruby Tuesday.
Hy is op die klawerbord deur die kabaretkunstenaar Petronel Baard begelei.
Sluierlig Is ‘n uitstalling van Vincent se fotografie in swart en wit asook enkele van sy skilderye. Die uitatalling duur tot aan die einde van Oktober.
Volgens Vincent is die uitstalling sy manier om die sluier oor sy persoonlike lewe effens te lig vir mense om te kan inloer.
Kyk na sy vertoning hieronder:
Tydens die opening.
Lees meer in volgende week se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
ARTIKEL, FOTO'S EN VIDEO: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT-REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'
Posted on: 08:51 Fri, 30 September 2016
Your Comments
Your Comments
Confirmed Covid-19 cases in Garden Route District: