Translate to: 

Top Stories

Skryf nou in vir 7Weekspoort
Other: Skryf nou in vir 7Weekspoort
2017-03-26 08:02:00 AM
SUID-KAAP NUUS - Inskrywings vir die 2017 Ladismith Kaas 7Weekspoort-berfietswedrenne is amptelik oop.  Hierdie gewilde wedrenne vind op 30 September plaas en voornemende deelnemers moet seker...
Legendes opnuut vereer vir bydrae tot sport
Other: Legendes opnuut vereer vir bydrae tot sport
2017-03-25 08:02:00 AM
SUID-KAAP NUUS - Jaarliks vereer die Eden-sportraad en die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKES) sportpersone wat hulle lewe aan sport toegewy het.  "Nie almal van hulle het die...
Dié week se top 5 Oudtshoorn Courant-stories
General: Dié week se top 5 Oudtshoorn Courant-stories
2017-03-24 01:00:00 PM
OUDTSHOORN NUUS - Dié week se top 5 Oudtshoorn Courant-stories:R80 000 kontant by Clicks gesteel 8-Jaar vir bedrog van R5 miljoen Padreëls gaan strenger toegepas word Slang...
Hijack victim dodges bullet
General: Hijack victim dodges bullet
2017-03-24 12:12:19 PM
NATIONAL NEWS - Realising that his hijackers were going to shoot him, Andries Ackerman (46) saved his life by jumping out of a moving vehicle on the N2 highway near the Glentana offramp in the early...
Geveg teen uraanontginning woed voort
General: Geveg teen uraanontginning woed voort
2017-03-24 12:01:00 PM
OUDTSHOORN NUUS - Die man aan die voorpunt van die geveg teen uraanontginning in die Karoo sê dié planne is niks anders as die "vieslike onderliggende Suid-Afrikaanse droom van...
Bejaarde vrygespreek na skietvoorval
General: Bejaarde vrygespreek na skietvoorval
2017-03-24 11:27:00 AM
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Benjamin Joubert, die man wat daarvan beskuldig is dat hy die 19-jarige Reginald (AJ) Oliphant op 10 Desember 2015 doodgeskiet het, is vanoggend in die Oudtshoorn-streekhof...
Kinderhuis-projek vorder goed
General: Kinderhuis-projek vorder goed
2017-03-24 10:02:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - Inwoners van Oudtshoorn het die week hart oopgemaak teenoor Huis Triomf en reeds 'n klomp goedere begin skenk.   Gerda Tait en Anneline Smith het twee weke gelede met 'n...
Switch off during Earth Hour
National: Switch off during Earth Hour
2017-03-24 09:57:00 AM
NATIONAL NEWS - Earth Hour is a worldwide movement held annually encouraging individuals, communities, households and businesses to turn off their non-essential lights.Earth Hour takes place tomorrow...
Burgemeestersbal aan die rol
General: Burgemeestersbal aan die rol
2017-03-24 09:21:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - Uitvoerende burgemeester, Colan Sylvester, het hom, die raad en die munisipaliteit daartoe verbind om beter dienslewering aan die dorp se gemeenskap te lewer.  Tydens...
Polisie weier glo klag oor straatkinders
General: Polisie weier glo klag oor straatkinders
2017-03-24 09:05:00 AM
DE RUST NUUS - 'n Bejaarde man van De Rust is die hoenders in nadat hy glo Vrydag van bakboord na stuurboord gestuur is toe hy 'n klag by die polisie wou lê na 'n voorval met straatkinders....
Inwoners moedeloos na inbrake
General: Inwoners moedeloos na inbrake
2017-03-24 08:02:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - Booswigte het die afgelope naweek in drie voorvalle by drie afsonderlike besighede ingebreek.   Inwoners is ook warm onder die kraag oor 'n vlaag inbrake en...
Haweloses nou 'n prioriteit
General: Haweloses nou 'n prioriteit
2017-03-24 07:39:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - Die burgemeester van die Oudtshoorn-munisipaliteit, Colan Sylvester, en die Wes-Kaapse minister van maatskaplike dienste, Albert Fritz, het verlede Vrydag 'n Memorandum of...
Skoolhoof kry borgtog in verkragtingsaak
General: Skoolhoof kry borgtog in verkragtingsaak
2017-03-24 07:27:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - Borgtog van R2 000 is Maandagoggend in die Oudtshoorn-landdroshof toegestaan aan 'n skoolhoof van 'n primêre skool in die Oudtshoorn-distrik wat van verkragting aangekla word...
Man gevonnis vir bedrog van byna R5 miljoen
General: Man gevonnis vir bedrog van byna R5 miljoen
2017-03-24 07:20:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - 'n Man (57) is verlede Donderdag in die Oudtshoorn-streekhof tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy aan bedrog van byna R5 miljoen skuldig bevind is.  Ockert Johannes...
Selfsugtige motoriste frustreer diensverskaffers
General: Selfsugtige motoriste frustreer diensverskaffers
2017-03-24 07:16:00 AM
OUDTSHOORN NUUS - Motoriste wat op laaisones parkeer verhinder nie net afleweringsvoertuie om die parkeerplekke te gebruik nie, maar skep ook onveilige verkeersituasies omdat afleweringsvoertuie...

 1 2 3 4 5  ...  

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

A new chapter in the beloved 'Ring' horror franchise. A young woman becomes...
Belle (Emma Watson), a bright, beautiful and independent young woman, is...
Saban's Power Rangers follows five ordinary teens who must become something...
Emma le Roux is on her way home to the family farm in the Great Karoo....
Bodi (Luke Wilson), a wide-eyed Tibetan Mastiff, is expected to become the...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Kinders op straat is 'n wesenlike probleem op Oudtshoorn. Dink jy dit kan uitgesorteer word?
Ja, indien die owerhede saamwerk
Oudtshoorn Courant 21%
Nee, dit gaan net vererger, want daar is nie wette om die kinders te straf nie
Oudtshoorn Courant 79%
Men
Women
Search
I'm a 65 year old man looking to meet women between the ages of 57 and 70.
I'm a 57 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 55.