Collegians se B-span het daarin geslaag om die B-span van Willing Hearts met 8-5 te klop en is nou bo-aan die punte leer vir die B-spanne.
Wedstryde vir die naweek is as volg:
Premierliga:
Bridgton vs Barbarians (Bridgton sportgronde)
Presidentsliga:
Collegians vs Beaufort –Wes (Rec)
Harlequins vs Prins Albert (Weermag velde)