Dit is aangebied by Schoemanspoort Vakansieoord in Oudtshoorn en het ten doel gehad om die matrikulante te motiveer ter voorbereiding van hul finale eksamen.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn, oor die inspirerende tyd wat die klomp gehad het.

Die matrieks het die sessie terdeë geniet. Foto: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'