Die assistantbestuurder het voor in die passasiersitplek gesit en is beseer toe die windskerm gebreek het.
Sover vasgestel kon word, is geen passasier beseer nie.
Die bus was in die rigting van Willowmore onderweg.
Die ongeluk het plaasgevind sowat 15 kilometer verder as waar Franse toeriste 'n paar maande gelede in 'n gehuurde motor 'ook 'n koedoe gertref het.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.
.jpg)
Die koedoe
.jpg)
Die Interkaap-bus aan die kant voor waar die koedoe dit getref het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'