Translate to: 

Nuwe huise dié maand oorhandig

Nuwe huise dié maand oorhandig
Die wooneenhede wat in Rosevalley gebou word. Foto's verskaf
OUDTSHOORN NUUS - Die nuwe huise wat deur middel van regeringsubsidies deur die Oudtshoorn-munisipaliteit in Rosevalley gebou word, sal die maand aan huiseienaars oorhandig word.
 
Die munisipaliteit het in 2016 die nuwe huise, waarvan 67 enkeleenhede, 46 skakelhuise en 222 dubbelverdiepingkomplekse is, begin bou.
 
Volgens Aurelia Oliphant, woordvoerder van die Oudtshoorn-munisipaliteit, het die munisipaliteit begin deur infrastruktuur soos stormwater- en rioolpype, sowel as lopende water na huise te installeer. Die projek is in drie fases verdeel waartydens daar 883 huise gebou sal word.
 
Die inwoners wat in opslaanhokke woon moet dus hul hokke afbreek en na 'n tydelike wooneenheid (bekend as die blinkhokke) skuif tot hul huise klaar gebou is.
 
"Die eerste eenhede is in 2015 oorhandig en hulle het ook toestemming gekry om meer huise te bou. Die tweede fase, waartydens die skakelhuise en dubbelverdiepingkomplekse gebou is, het in 2016 begin. Die derde fase behoort in Desember 2018 klaar te wees," lui die verklaring.
 
Die Rosevally-projek het sy ontstaan in 2010 gehad na mense wat in oorvol areas en in families en vriende se agterplase gewoon het grond wat aan die munisipaliteit behoort het beset het. Die naam het later na Rosevalley verander omdat dit van 'n informele- na 'n formele nedersetting verander het.
 
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus' 
08:01 (GMT+2), Fri, 21 April 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

The Shack is based on the New York Times best-selling novel with over 22...
Now that Dom and Letty are on their honeymoon and Brian and Mia have...
Oscar winners Morgan Freeman (Million Dollar Baby), Michael Caine (The...
Martin Scorsese's Silence tells the story of two Christian missionaries...
Smurfs: The Lost Village is a 2017 American 3D computer-animated adventure...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Do you recycle your household waste?
Yes
Oudtshoorn Courant 50%
No
Oudtshoorn Courant 33%
Sometimes
Oudtshoorn Courant 17%
Men
Women
Search
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 40.
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 40.