Translate to: 

Nuwe hoof vir Aifa

Nuwe hoof vir Aifa
Chris Ebershön (HUB van Aifa), Han Bing (direkteur) en Jean Rossouw (direkteur).Foto: Christo Vermaak
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Aifa (AVIC International Flight Training Academy), die vliegskool op Oudtshoorn, het sedert Januarie 'n nuwe hoof uitvoerende beampte.
 
Christo Ebersöhn, pa van drie seuns en getroud met sy skoolliefde, 'n voedselwetenskaplike se hoofdoel is om Aifa oor die volgende vier jaar te verdubbel en om die gemeenskap van Oudtshoorn se persepsie en gevoel oor die vliegskool te verander.
 
"Ek glo die inwoners wat so kla oor die vliegskool, al is hulle net 'n klein groepie, het 'n wanpersepsie oor die skool. Ja, dit is Chinese wat hier leer om te vlieg, maar hulle kom almal van die NUAA (Nanjing University of Astronautics and Aeronautics) in Noord-Oos China.
 
Ons kry jaarliks ongeveer 250 van die universiteit se studente en almal van hulle het reeds 'n B.Sc.-graad voltooi. Hierdie is intelligente en opgeleide mense. Hulle is nie paloekas nie," het hy gesê.
 
Volgens Ebersöhn is Aifa ook die grootste vliegskool in Afrika en die tweede grootste vliegskool in die suidelike halfrond.
Lees meer in môre se Oudtshoorn Courant, asook aanyln.
 
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus' 
10:22 (GMT+2), Thu, 16 March 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Frank Adler (Chris Evans) is a single man raising a child prodigy - his...
Blindsided by a new generation of blazing-fast racers, the legendary...
In Rough Night, an edgy R-rated comedy, five best friends from college...
Johnny Depp returns to the big screen as the iconic, swashbuckling...
Before she was Wonder Woman, she was Diana, princess of the Amazons,...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Damvlakke in die Oudtshoorn-gebied is kommerwekkend laag, met van die damme wat leeg is en ander met minder as 10% waterinhoud. Alhoewel daar nog nie waterbeperkings vir Oudtshoorn ingestel is nie:
Gebruik ek water spaarsamig
Oudtshoorn Courant 75%
Is ek nie bekommerd nie en gebruik water soos normaalweg
Oudtshoorn Courant 25%
Men
Women
Search
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 55 year old man looking to meet women between the ages of 38 and 54.