Translate to: 

Onderwyser voor vir verkragting

Onderwyser voor vir verkragting
Generiese foto.
OUDTSHOORN NUUSFLITS - 'n Skoolhoof van 'n primêre skool in die Oudtshoorn-distrik wat van verkragting aangekla word, bly in aanhouding nadat sy borgaansoek Maandag in die Oudtshoorn-landdroshof tot volgende Maandag uitgestel is.
 
Die 53-jarige beskuldigde se regsverteenwoordiger, Clyde Avontuur, het heftig beswaar gemaak teen die uitstel van die aansoek.
 
Die staatsaanklaer, Leonie van Rooyen, het die hof meegedeel dat die ondersoekbeampte nie beskikbaar is nie en ook gevra vir 'n borgprofiel van die beskuldigde.
 
Volgens die klagstaat het 'n 47-jarige vrou die klagte teen die beskuldigde aanhangig gemaak. 

Die saak is tot 20 Maart 2017 uitgestel.

Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
 
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'
12:35 (GMT+2), Tue, 14 March 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Frank Adler (Chris Evans) is a single man raising a child prodigy - his...
Blindsided by a new generation of blazing-fast racers, the legendary...
In Rough Night, an edgy R-rated comedy, five best friends from college...
Johnny Depp returns to the big screen as the iconic, swashbuckling...
Before she was Wonder Woman, she was Diana, princess of the Amazons,...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Damvlakke in die Oudtshoorn-gebied is kommerwekkend laag, met van die damme wat leeg is en ander met minder as 10% waterinhoud. Alhoewel daar nog nie waterbeperkings vir Oudtshoorn ingestel is nie:
Gebruik ek water spaarsamig
Oudtshoorn Courant 75%
Is ek nie bekommerd nie en gebruik water soos normaalweg
Oudtshoorn Courant 25%
Men
Women
Search
I'm a 53 year old man looking to meet men between the ages of 30 and 60.
I'm a 45 year old man looking to meet women between the ages of 32 and 47.