
Die klaagster, Elzanne Arries (regs), is by die hof ondersteun deur haar suster, Leandre'. Elzanne Arries het net na' Botes ook op 'n aanrandingsklag verskyn. Hierdie klag is deur Botes en sy gesin gele^. Al die klagte spruit uit 'n voorval op 4 Februarie voor die Botes-gesin se woonhuis op Klaarstroom waar verskeie mense glo handgemeen geraak het.