Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Personeel van CapeNature, die CP Nel-museum en die Oudtshoorn-munisipaliteit het agt huise in die omgewing van Reggie Oliphantlaan geïdentifiseer wat hulle vir Madibadag opknap.
Die mense is in spanne verdeel en het dou voor dag reeds begin om die huise mooi te maak.
Die huise word geverf en die erwe word skoongemaak.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'