Die persoon het die vrou met ‘n mes gedreig en haar Kindle gegryp en weggehardloop.
Volgens die vrou het hy ‘n donker ‘fleece’ baadjie aangehad.
Enigiemand wat genader word om ‘n Kindle te koop, word gevra om die polisie dringend by 044 203 9179 te skakel.