OUDTSHOORN NUUS - Langenhoven Gimnasium het die afgelope naweek die Welpies (graad 8 leerders) van hul skool tydens hul jaarlikse Welpie-kamp verwelkom.
Die Welpies is nou volwaardige Gimmie-Leeus nadat hulle aan verskeie ken-mekaar en spanbou-aktiwiteite deelgeneem het.
Die Graad 8's.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'