Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Laeskool Laurus het vanjaar 49 Graad 1 leerders.
Die meeste van hulle het Dinsdag reeds saam met hulle ouers by die skool aangemeld om met die skool en hulle onderwyseresse vertroud te raak.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'