Translate to: 

Polisieman gearresteer vir verkragting

Polisieman gearresteer vir verkragting
Generiese foto.
LADISMITH NUUS - 'n 39-jarige man, wat 'n beampte van die Ladismith-polisie is, is verlede week op 'n klag van statutêre verkragting in hegtenis geneem.
 
Volgens kapt. Malcom Pojie, Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het die man glo 'n seksuele verhouding met 'n 14-jarige meisie gehad.
 
"Die voorval het verlede week plaasgevind en hy is op 25 Februarie in hegtenis geneem. Die meisie se ouers het die voorval aan die polisie gerapporteer," het hy gesê.
 
Die man het op 26 Februarie in die Ladismith-landdroshof verskyn en is op borgtog van R500 vrygelaat. Sy saak is tot 4 April uitgestel.
 
Pojie het verder gesê dat 'n interne ondersoek gedoen sal word.
 
ARTIKEL: LIEZL VAN NIEKERK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
 
'Ons bring jou die nuutste Ladismith, Klein Karoo nuus'
08:16 (GMT+2), Thu, 03 March 2016
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

A stuffy businessman finds himself trapped inside the body of his family's...
A mere 200 yards from shore, surfer Nancy is attacked by a great white...
Based on the true story of two young men, David Packouz and Efraim...
A story of a young girl lives in the Swiss Alps with her goat herding...
When young Abraham gets arrested for a petty crime he raises his status in...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Klagtes van bedrog is Woensdag deur die forensiese-span teen twee munisipale werknemers gelê. Wat is jou opinie oor die kwessie?
Dit is belangrik dat hierdie nuus bekend word, want dit het ‘n positiewe uitwerking op inwoners.
Oudtshoorn Courant 86%
Dis negatiewe nuus, want ons is moeg om te hoor van korrupsie en bedrog.
Oudtshoorn Courant 8%
Vergeet die verlede en fokus op die toekoms onder ‘n nuwe plaaslike regering
Oudtshoorn Courant 6%
Men
Women
Search
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 53.
I'm a 59 year old man looking to meet women between the ages of 35 and 60.