Volgens die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, het die ondersoek gevolg nadat klagtes ontvang is, en ook aan die hand van sekere aspekte wat aan die lig gekom het nadat Oudtshoorn verlede jaar onder administrasie geplaas is.