Translate to: 

Vroue slaan vuis in munisipale kantoor

Vroue slaan vuis in munisipale kantoor
Lilly Claassen, 'n lid van Sarco, sê sy het steeds probleme met haar oog na sy glo deur 'n ANC-raadslid aangerand is. Foto: Liezl van Niekerk
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die Oudtshoorn-polisie ondersoek twee klagtes van aanranding sowel as 'n klag van Crimen Injuria na 'n ANC-raadslid en 'n lid van Sarco mekaar glo getakel het.
 
Volgens Lilly Claassen, 'n lid van Sarco, het sy op 14 Januarie by die kantoor van die administreur ingeloop om te vra oor afsprake wat hulle reeds in verlede jaar gemaak het.
 
"Maggie Titus het toe uit een van die kantore uitgekom en gesê ons kan nie net hier in kom en afsprake maak nie. Sy het my lelike goed toegesnou en sommer net baklei. Ek het vir haar gesê ek verstaan nie hoekom sy 'n issue het nie en dat sy moet ophou om haarself so te gedra," vertel Claassen.
 
Volgens haar was dit ook nie die eerste keer wat sy en Titus in 'n woordewisseling betrokke was nie.
 
"Die volgende oomblik het sy my in my gesig geslaan en my mond het begin bloei."
 
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
 
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'
08:23 (GMT+2), Thu, 21 January 2016
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Po's long-lost father introduces him to the clumsy inhabitants of a secret,...
Anya du Plessis leaves her boyfriend in New York to reconnect with her...
Former models Derek Zoolander (Ben Stiller) and Hansel find themselves...
Inspired by Biblical accounts, this rare and unique story is told from the...
In the mammal city of Zootopia, Nick Wilde, a fast-talking con artist fox...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Met die aanloop tot die verkiesing is daar wye mediadekking oor politieke partye. Dink jy dat kiesers dit wat in koerante geskryf word in ag neem wanneer hulle volgende week hulle kruisies by spesifieke partye trek?
Ja
Oudtshoorn Courant 17%
Nee
Oudtshoorn Courant 83%
Men
Women
Search
I'm a 58 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 55.
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 37 and 45.