Hood, wat in Johannesburg grootgeword het, het met vasbeslotenheid die oorsese filmwêreld aangedurf, en sy grootste sukses tot dusver was die fliek Tsotsi (2005) wat hy geregisseer het en waarvoor hy 'n Oscar gewen het in die afdeling Beste Buitelandse Film.

