Sake-aflos herleef in alle glorie

Na ‘n afwesigheid van dre jaar is die Klein-Karoo sake-aflos weer terug op die sportkalender van Oudtshoorn. Die Klein Karoo-atletiekfonds (KKAF) het die leiding geneem om die gewilde item weer deel te maak van Oudtshoorn se sportkalender. Donderdagaand 20 April het meer as hardloop- en stapspanne in Baron van Reedestraat aan die 2017 sake-aflos deelgeneem.

Foto's: Christo Vermaak en Hans van der Veen

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant