Eden-rolbal stuur sterk spanne na interdistrikte-toernooie

Verskeie sterk vroue- en mansrolbalspanne van die Eden-distrik kompeteer hierdie week in die onderskeie interdistrikte-toernooie waar hulle teen die bestes in die land te staan kom. Met drie Protea-spelers in hul geledere, Billy Radloff (mans ope), Elma Davis (dames ope) en Arlene Bosse (dames meesters) hoop die plaaslike spanne om hul kleure duidelik te toon.

Foto's: Verskaf

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant