Rolbal sakeliga

Nadat 32 spanne sake die afgelope ses weke op die rolbalbaan uitgespook het is PNA se span Woensdagaand as die wenspan aangewys. Die Oudtshoorn rolbalklub bied twee keer 'n jaar die gewilde sakeliga aan waartydens sakeondernemings spanne met spelers wat nie aan die rolbalklub behoort nie, kan inskryf.

Foto's: Hannes Visser

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant