Oubos-wedren

Selfs nie eens die reënbui wat uitgesak het, kon die honderde fietsryentoesiaste weghou van die gewilde jaarlikse Oubos-bergfietsmarathon wat verlede Saterdag by Laerskool Blanco aangebied is nie. Diegene wat nie kans gesien het vir die bergfietsry nie, het met dapper en stapper aan die pretloop deelgeneem.

Foto's: Hugo Redelinghuys

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant