KKNK: Nog net 3 dae

Daar is nog net 3 dae van die KKNK oor. Gaan besoek die burgersentrum en vind uit hoekom is daar so baie spieëls en waar hulle almal weggesteek is. Besoek ook die Uitkampteater en kyk ongelooflike 'shows' vir R20.

Foto's: Liezl van Niekerk

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant