Pret vir amal by KKNK

Die KKNK is reeds in sy derde dag en na die hewige reën van die naweek is die strate weer vol feesgangers. Die grootste skade na die reën is by die brug tussen Pick n Pay en die Rivierbuurt waar die riete teen die heinings vasgespoel het en die bruggie nog onder water is. Daar is wel brawe feesgangers wat die koue water waag.

Foto's: Hannes Visser & Liezl van Niekerk

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant