Black Friday op Oudtshoorn

Ongeveer 200 mense het omstreeks 13:00 voor die CP Nel Museum in Oudtshoorn begin bymekaar kom as deel van Black Friday. Soos regoor Suid Afrika eis hulle Zuma se bedanking.

Foto's: Christo Vermaak

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant