SWD-tweekamp laat 2 SA rekords spat

SWD-tweekamp kan terugkyk op 'n baie suksesvolle 42ste SA tweekampkampioenskappe. Dit het op 7 en 8 April in die Paarl plaasgevind. Meer as 774 atlete uit 14 provinsies het deelgeneem en uitstaande prestasies is gelewer. SWD het 'n span van 71 atlete gestuur en het beslis hul plek vol gestaan tussen die beste SA atlete.

Foto's: Verskaf

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant