Laurus hou eerste Groei Saam-markdag

Laerskool Laurus het 'n benadering tot onderwys wat op 'n hele aantal vlakke verskil van wat mens in 'n laerskool sou verwag. In die eerste plek, sê skoolhoof Ronel Huysamen, is die skool nie prestasie gedrewe nie.

Foto's: Verskaf

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant