Interstreek-toutrek op Oudtshoorn

123 toutrekspanne met ongeveer 700 deelnemers het die afgelope naweek kragte gemeet in die Interstreek-toutrekkampioenskappe vir Eden- en Overbergdistrikte. Die kampioenskappe, geborg deur André van Greunen se Timbercity / Pennypinchers, het Saterdag 11 Maart op die Oudtshoorn Vaardigheidskool se sportgronde plaasgevind.

Foto's: Christo Vermaak

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant