Kinders leer liefde vir lees

Nal'ibali, in samewerking met Die Oudtshoorn Lighuis storie- en dramaklub het verlede Vrydag en Saterdag 'n lees- en inspirasie-werksessie by die St. Jude's kerksaal in Baron van Reedestraat aangebied. Nal'ibali is 'n nasionale lees-vir-plesier-veldtog wat kinders wil help om hul volle potensiaal te bereik deur lees en storievertellings.

Foto's: Liezl van Niekerk

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant