Spekbome by Huis Triomf geplant

Die opknapping van Huis Triomf vorder goed en die eerste deel daarvan het amptelik vandag begin toe Gerda Tait en haar span begin het om 3 000 spekbome te plant.

Foto's: Liezl van Niekerk en verskaf

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant