Eljada Nasorgsentrum geniet sport en ontspanning

Eljada Nasorgsentrum het 'n dag van sport en ontspanning geniet by die NA Smit-swembad tydens hul jaarlikse sportdag op Oudtshoorn. Up with Down's skool in George het spesiaal na Oudtshoorn gereis om in die dag se pret te deel. Op Vrydag 3 Maart het die nagsorgsentrum se inwoners en pesoneel aan verskeie swemitems deelgeneem, maar ook buite die swembad mekaar die stryd aangesê met 'n toutrekkompetisie.

Foto's: Pan Abrahams

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Oudtshoorn Courant