Sunday 23:11
overcast clouds
Tomorrow:
clear sky 21°
Oudtshoorn
Katte kan ook by die Munisipale Skut aangeneem kan word. Die prosedure vir die aanneem van katte is dieselfde as by honde. Daar word 'n inspeksie gedoen van die eiendom waar die dier aangehou word en daar word vasgestel of die voornemende eienaar aan die vereistes voldoen. Kostes vir ontwurming, inenting en sterilisasie van die troeteldier word deur die nuwe eienaar gedek. Kontak die skut deur die munisipale skakelbord by 044 203 3000 vir navrae oor aannemings.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant