Translate to: 

Prontuit

Louise Mouton Ek skryf reeds die afgelope 13 jaar vir Suid-Kaap FORUM en my werk is 'n absolute passie wat ek daagliks uitleef - dit is ook 'n ‘blessing’ om te kan doen waarvoor ek werklik omgee, waarvoor ek ‘n talent het en lief is.

Ek is gebore op Nelspruit byna 44 jaar gelede, maar is reeds die afgelope 26 jaar woonagtig op Stilbaai en lê dié gemeenskap baie na aan my hart. Ek is lief vir lees (ek is 'n selferkende bibliofiel), skryf, inkleur, fotografie, films, argitektuur, reis, ander kulture en cuisine, stap, die natuur en om daagliks Ubuntu uit te leef - deernis, vriendelikheid en mededeelsaamheid is vir my baie belangrik.

Ek stel belang in politiek en regeringsake, maar ook in sake van belang soos dié blog waar ek reguit kan gesels oor sake wat soms onder die mat gevee word.

Ek is 'n honde-mamma vir twee Jack Russels, Lucy en Oscar en die bederfste worshond in die land - Amber.

Ek praat vlot Nederlands, is versot op orgidieë, tulpe en lelies en natuurlik, ons plaaslike fynbos.
Soms
09:23 (GMT+2), Wed, 21 June 2017
SomsLoop my hart wilde paaie.Soms...Sit my gedagtes op loop.Soms...Sit ek op my knieë.Soms...Vra ek God vir hoop. Soms...Wens ek my lewe was volmaak.Soms...Wens ek, ek kan aan God se voete raak.Want...Ek weet met die aanraak vanSy Soom,sal alle twyfel uit my gedagtesstroom.Sal my wense.....
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
‘n Dogter se hartseer
09:27 (GMT+2), Wed, 31 May 2017
Met Vadersdag wat om die draai is, lê die seer vlak in my hart.  My pa is op 29 Desember in die ouderdom van 91 na 'n skielike siekbed oorlede. Ons was nie reg daarvoor nie, want vir sy ouderdom was hy op-en-wakker, vrolik, vol grappies en die mens waarom ons lewens gewentel het. Ek...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
As jy...
10:05 (GMT+2), Wed, 17 May 2017
As jy… As jy eerlikheid plant, sal jy vertroue oes.As jy integriteit plant, sal jy karakter oes.As jy opregtheid plant, sal jy goeie dinge oes.As jy respek plant, sal jy vriende oes.As jy goedheid plant, sal jy tevredenheid oes.As jy vriendelikheid plant, sal jy glimlagte oes.As jy...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Om ‘n bonus-mamma te wees
15:44 (GMT+2), Wed, 10 May 2017
As 'n nuwe bonus-mamma (ek verpes die term 'stiefma') is dit 'n aanpassing om ewe skielik 'n kind te hê om in ag te neem. Ek sou nooit kon dink het dat op die ampere ouderdom van 45 dié titel of 'kroon' sou dra nie! Ja, die hele idee is nog nuut vir my en is ek dankbaar vir 'n...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Wanneer die waarheid uit jou pen vloei
10:51 (GMT+2), Thu, 04 May 2017
Die wêreld het mense nodig wie se woord hul eer is, wat karakter hoër ag as geld, wat hulle eie opinies het, maar ook na ander s’n luister, wat nie kompromieë aangaan met eerlikheid en moraliteit nie, wat nie glo dat gladde woorde en leë beloftes die beste kwaliteite vir...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Frank Adler (Chris Evans) is a single man raising a child prodigy - his...
Blindsided by a new generation of blazing-fast racers, the legendary...
In Rough Night, an edgy R-rated comedy, five best friends from college...
Johnny Depp returns to the big screen as the iconic, swashbuckling...
Before she was Wonder Woman, she was Diana, princess of the Amazons,...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Damvlakke in die Oudtshoorn-gebied is kommerwekkend laag, met van die damme wat leeg is en ander met minder as 10% waterinhoud. Alhoewel daar nog nie waterbeperkings vir Oudtshoorn ingestel is nie:
Gebruik ek water spaarsamig
Oudtshoorn Courant 75%
Is ek nie bekommerd nie en gebruik water soos normaalweg
Oudtshoorn Courant 25%
Men
Women
Search
I'm a 31 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 60.
I'm a 56 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 55.