Translate to: 

Inspirasie viri Nasie

Ds. Gielie Joubert Baie welkom by my blog! Ek is ds. Gielie Joubert en my passie is mense - en daarom is jy wat hier lees deel van my passie.
Ek hoop jy gaan gereeld aanteken en saamgesels.

Ek weet nie wat jou missie is nie, maar myne is “…om God se teenwoordigheid elke dag te geniet en om te probeer om almal om my se lewens positief aan te raak met Sy deernis – elke persoon is belangrik”

My areas van belangstelling en ondervinding is:

- Gemeentewerk, veral prediking. Ek was 28 jaar leraar van Houtkruis gemeente (sien www.houtkruis.net) tot ek my in 2011 op Hartenbos kom vestig het.

- Ek het sedertdien begin met KOMTUIS CHRISTEN GEMEENTE in Mosselbaai (sien www.dsgielie.net).

- Om mense te help om God se Woord as ‘n krag in hulle lewens te beleef en hulle te sien groei gee my die grootste bevrediging.

- Om betrokke te wees saam met vroulief by die gemeenskap se lief en leed...

- My stokperdjies is die bewaring en genieting van ons natuur en groenerfenis.

- Ek doen ook amateur skryfwerk (ek kan nie goed op my voete dink nie maar waneer ek ‘n pen in my hand het, begin daardie EEN breinsel wat nog lewe op en af spring in die groot leë ruimte!)

Ten spyte van al ons onderlinge verskille is daar een ding wat alle mense in gemeen het en dit is; ons het almal ‘n dringende behoefte aan bemoediging. Ons almal se geloofsvlammetjies brand soms gevaarlik laag. Die lewe is vir almal moeilik; niemand het AL die antwoorde nie en ALMAL laat die bal soms val…

Die mens is ‘n komplekse wese. Hy het nie maar net meer en beter preke nodig nie maar hy moet ook kan lag, speel, droom en nuwe avonture aanpak om die lewe in al sy volheid te ervaar.Ek glo hierdie blog (veral met JOU deelname daaraan!) bied vir ons ‘n geleentheid om nie net self ‘n seen te ontvang nie maar om ook ‘n seen vir ander te wees, ‘n INSPIRASIE viri NASIE!

 
Wanpersepsies oor sukses (1)
14:24 (GMT+2), Wed, 15 March 2017
1 Timoteus 4:15 NLVHier is 'n paar algemene wanpersepsies oor sukses: 1) Ons dink dat sukses onmoontlik is, dus kritiseer ons dit. Ons wil glo dat die lewe maklik moet wees, so ons neem aan dat indien enigiets moeilik is, dit sukses onmoontlik maak. Wanneer sukses dan buite ons bereik bly, gooi ons...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Spodoptera Frugi... Wat se goed?
13:51 (GMT+2), Fri, 03 March 2017
Hy het ongesiens en stil-stil op die mielielande toegesak... Eendag was daar nog niks nie en die volgende dag was daar chaos! Hy het 'n omgekeerde V op sy voorkop en vier kolletjies op sy agterkant; die herfs kommandowurm (Spodoptera frugiperda). Hy is 'n regte 'Satanskind' (soos die oumense...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Wees die groter mens
08:47 (GMT+2), Thu, 02 March 2017
Daar word gesê dat die diepte van jou seer die wydte van jou reaksie bepaal. Dit is dus moontlik dat wanneer iemand jou seergemaak het, jou eerste impuls sal wees om hulle in eie munt terug te betaal. Enige tydelike bevrediging wat jy daaruit kry, sal egter altyd deur 'n gevoel van spyt gevolg...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Moenie dat vrees jou keer nie
09:25 (GMT+2), Thu, 16 February 2017
Die lewe is met vreesaanjaende situasies gevul: vrees vir siekte, werkloosheid, verwerping, ander mense se opinies. As jy dit nie hanteer nie, sal vrees jou innerlike vrede steel. Soos Chuck Swindoll ons egter herinner: 'Dawid het vrees direk by sy voordeur met twee vrae ontmoet. '...Vir wie moet ek...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Na Mars … wat dan?
08:01 (GMT+2), Fri, 03 February 2017
"The Mars Society is the world's largest and most influential space advocacy organisation dedicated to the human exploration and settlement of the planet Mars." (aldus The Mars Society webtuiste). Een van die beweging se jong lede het in 'n onderhoud gesê dat hy graag Mars toe wil gaan...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

A new chapter in the beloved 'Ring' horror franchise. A young woman becomes...
Belle (Emma Watson), a bright, beautiful and independent young woman, is...
Saban's Power Rangers follows five ordinary teens who must become something...
Emma le Roux is on her way home to the family farm in the Great Karoo....
Bodi (Luke Wilson), a wide-eyed Tibetan Mastiff, is expected to become the...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Kinders op straat is 'n wesenlike probleem op Oudtshoorn. Dink jy dit kan uitgesorteer word?
Ja, indien die owerhede saamwerk
Oudtshoorn Courant 21%
Nee, dit gaan net vererger, want daar is nie wette om die kinders te straf nie
Oudtshoorn Courant 79%
Men
Women
Search
I'm a 51 year old man looking to meet women between the ages of 33 and 48.
I'm a 53 year old man looking to meet women between the ages of 44 and 55.