Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS en VIDEO - Langenhoven Gimnasium se eerste rugbyspan het Hoërskool Punt Saterdag tydens die interskoledag met 15-13 geklop.
Van die altesaam 24 wedstryde wat Saterdag op die rugby-, netbal- en hokkievelde gespeel, het Gimmies 13 gewen, 9 verloor en 2 gelykop gespeel.
Die oorwinngs is 5 uit 6 rugbywedstryde, 4 uit 9 hokkiewedstryde en 4 uit 9 netbalwedstryde.
Kyk 'n video hieronder.
Lees meer aanlyn en in die Oudtshoorn Courant hierdie Vrydag.
VIDEO & FOTO'S: CHRISTO VERMAAK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'