Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Vragmotor het vanoggend naby die stasie in die kanaal beland.
Dit na die bestuurder hom met die skerp draai misgis het.
Hy is nie beseer nie.
Daar was al verskeie botsings op dieselfde plek.
Kyk 'n video hieronder.
Die bestuurder is nie beseer nie.
Lees die nuutste: Vragmotor uit kanaal gelig
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'