Update Video
OUDTSHOORN NUUFLITS - Die brandweer is steeds op die toneel waar 'n brand vroeër vanaand by 'n stellasie met teikens by die skietbaan onstaan het.
Dit blyk dat die teerpale aan die brand geslaan het.
Dit is onduidelik of 'n ander deel van die skietbaan en opleidingsterrein ook brand.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige nuusflits: Brand ontstaan by skietbaan
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karo nuus'